Widex UNI-DEX Audio and Phone Adapter

User Manual - Page 265

For UNI-DEX.

PDF File Manual, 279 pages, Read Online | Download pdf file

UNI-DEX photo
Loading ...
Loading ...
Loading ...
263
3
Simbool Titel/beskrywing
Laagste temperatuurgrens
Die laagste temperatuur waaraan die produk veilig
blootgestel kan word.
Hoogste temperatuurgrens
Die hoogste temperatuur waaraan die produk veilig
blootgestel kan word.
Temperatuurlimiete
Die hoogste en laagste temperatuur waaraan die produk
veilig blootgestel kan word.
Raadpleeg gebruiksaanwysings
Die gebruiksaanwysings bevat belangrike
waarskuwingsinligting (voorsorgmaatreëls), en moet
gelees word vóór die produk gebruik word.
Waarskuwing
Teks met 'n waarskuwingsimbool moet gelees word vóór
die produk gebruik word.
WEEE-merk
"Nie vir algemene afval nie"
Wanneer die produk weggedoen moet word, moet dit
na 'n aangewese versamelingspunt vir hersiklering en
herwinning gestuur word.
CE-merk
Die produk is in ooreenstemming met die vereistes van
Europese CE-merkriglyne.
4
Simbool Titel/beskrywing
Let wel
Die produk is geïdentifiseer deur R&TTE-riglyn 1999/5/
EC as "toerusting in klas 2"-produk, met enkele
gebruiksbeperkinge in sekere CE-lidlande.
C-regmerk
Hierdie produk voldoen aan regulerende vereistes vir
elektriese veiligheid, EMC en radiospektrum, vir produkte
wat aan die Australiese en Nieu-Seelandse mark voorsien
word.
Steuring
Elektromagnetiese steuring kan dalk voorkom in die
omgewing van die produk.
Moenie hergebruik nie
Die produk is bedoel vir gebruik deur 'n enkele gebruiker.
Die ses-syfer-nommer op die produk is die reeksnommer.
Loading ...
Loading ...
Loading ...