Widex UNI-DEX Audio and Phone Adapter

User Manual - Page 261

For UNI-DEX.

PDF File Manual, 279 pages, Read Online | Download pdf file

UNI-DEX photo
Loading ...
Loading ...
Loading ...
259
Inkomende oproepe
– Sien illustrasie 5
5.1 Antwoord: Druk drukknoppie
5.2 Praat in mikrofoon
5.3 Beëindig oproep: Druk knoppie op selfoon
Uitgaande oproepe
– Sien illustrasie 5
5.4 Skakel vanaf foon
Klankverstelling tydens gebruik
Volume word by die klankbron verstel.
Om omringende klanke uit te sluit: druk "Kamer af"-knoppie.
INSTANDHOUDING
Maak met 'n klam lappie skoon. Moenie chemikalieë gebruik nie.
Moenie aan uiterste temperature of hoë humiditeit blootstel nie.
Moenie in vloeistof dompel nie.
Wanneer die toestel nie gebruik word nie, hou dit op 'n droë plek buite
bereik van kinders en troeteldiere.
Moet nooit self probeer om die toestel oop te maak of te herstel nie. Dit
moet slegs deur gemagtigde personeel gedoen word.
FOUTOPSPORING
Probleem Moontlike oorsaak Oplossing
Die toestel werk
nie
a) Toestel se battery is laag
b) Die selfoon is op "stil"-
modus gestel
c) Gehoortoestel se battery
is laag
a) Laai toestel se battery
b) Stel op normale modus
c) Vervang gehoortoestel se
battery
Geen klank nie
Geen klank
wanneer met
selfoon gebruik
word nie
a) Insteekprop nie behoorlik
ingesteek nie
b) Selfoon gebruik nie
gewone insteekprop nie
a) Maak seker die
insteekprop is reg
ingesteek
b) Kontak
gehoorsorgkundige
As die probleem aanhou, kontak u gehoorsorgkundige.
Loading ...
Loading ...
Loading ...