Widex UNI-DEX Audio and Phone Adapter

User Manual - Page 260

For UNI-DEX.

PDF File Manual, 279 pages, Read Online | Download pdf file

UNI-DEX photo
Loading ...
Loading ...
Loading ...
258
BESKRYWING VAN TOESTEL – Sien illustrasie 1
1.1 Drukknoppie
1.2 "Kamer af"-knoppie
1.3 Neklus
1.4 Mikrofoon
1.5 Laaier-aanwyser
1.6 Laaier-kabel
1.7 Insteekprop
Lees hierdie instruksies sorgvuldig voordat u begin om die toestel
te gebruik
Bedoelde gebruik
Hierdie toestel is bedoel om klank vanaf 'n selfoon na draadlose
gehoortoestelle oor te dra tydens 'n telefoongesprek, en om na musiek
vanaf 'n klankbron te luister. Die toestel kan ook as oorfone gebruik word.
Let wel: Die toestel gebruik die gewone 4-punt-insteekprop wat algemeen
by nuwer selfone is. Indien u selfoon of klankbron 'n ander soort prop
gebruik, kan dit dalk nie saam met hierdie produk werk nie.
TOEBEHORE – Sien illustrasie 2
2.1 Laaier
2.2 Prop (vier landspesifieke weergawes)
Plaas die gepaste weergawe prop bo-op die laaier, soos geïllustreer (1), en
glip dit aan (2).
LAAT LAAI – Sien illustrasie 3
3.1 Koppel laaier aan toestel
3.2 Prop laaier by muursok in
3.3 Rooi liggie: besig om te laai, groen liggie: ten volle gelaai.
Batterylewe: 40 uur stromend, 4 maande bystand.
HOE OM TE GEBRUIK – Sien illustrasie 4
4.1 Verbind die twee dele van die neklus
4.2 Prop die insteekprop se kabel by die selfoon in of by 'n gepaste
klanktoestel
Loading ...
Loading ...
Loading ...